RCCreator handleiding

Inleiding

Die RCCreatorsagteware is geskep vir die lees van verskillende afstandbeheerders en om hulle op te neem in 'n USB Afstandbeheer kontrole wat deur ons produseur word. Dit gee ook die geleentheid om toestelle te beheer met die hulp van 'n rekenaar. Tans werk ons sagteware met 98% van alle afstandbeheer kontroleerders vir TV, DVD,SAT,AUDIO. Indien daar enige afstandbeheer kontroleerders is wat u nie kan programeer nie,stuur die afstandbeheer kontrole na ons maatskappy sodat ons die sagteware vir u kan opgradeer. Die databasis word deurentyds op datum gebring. Die hoofsaaklike verskil tussen ons sagteware en die van ander soortgelykes, is dat u dit self kan opdateer. Die sagteware is maklik om te gebruik. U kan 'n kopie van enige afstandbeheer kontrole in 'n kort tydjie sonder probleme maak.

Sisteem vereistes

Pentium II of soortgelyke AMD,128MB RAM, 200MB HDD, Vertoonskerm van 800x600.
Geinstalleerde Windows XP, Windows Vista, Windows 7, Windows 8.

Skrywers

Aleksey Batrshyn&Ruslan Batrshyn

Alle regte op hierdie sagteware behoort aan die skrywers. Dit is onwettig om hierdie sagteware te gebruik vir die programering van afstandbeheer kotroleerders wat nie deur ons vervaardig word nie.

Laai die RCCreator-Win.exe lĂȘer af van die web en hardloop dit. Kies die installasie taal.

Volg die stap-vir-stap begeleiding.

Noudat die sagteware geinstalleer is, gaan na die Begin Menu=>Programme=>RCCreator en hardloop RCCreator. Of hardloop die sagteware vanaf die lessenaar.

As u Automatiese opdatering kontrolering vorm sien,kan u Ja antwoord en die sagteware opdateer.

1. Skryf Maak en Model wat u wil programeer.
2. Klik Stel Filters
3.Klik op die presiese model wat u wil programeer.

4. KlikProgrameer afstandbeheer Kontrole in die menu balkie. Die venster vir afstandbeheer kontrole programering sal oopmaak.

Vir afstandbeheer kontrole programering, selekteer die liging vir installasie en klik Voeg by.

Die afstandbeheer kontrole is besig om te programeer as daar 'n rooi liggie flits. Moet dit nie van die rekenaar ontkoppel nie. Waneer die rooi liggie uit gaan, kan die afstandbeheer ontkoppel en gebruik word.

Klik Druk om knoppie uitleg uit te druk.

Vir die volledige handleiding, klik asseblief Help.

Om die sagteware te installeer, laai die RCCreator-Win.exe lĂȘer af op die hardeskyf en hardloop. Kies die taal vir die sagteware.

Volg die stap-vir-stap installasie uitleg.

Noudat die sagteware geinstalleer is, gaan na die Begin Menu=>Programme=>RCCreator en hardloop RCCreator. Of hardloop die sagteware vanaf die lessenaar.

Menu balkie

      

Hulpmiddel hoof

Programeer    Programeer makro    Druk    Instellings    Skakel oor na volledige weergawe    Help   

Hoof venster

Die Hoof venster bestaan uit die filter en afstanbeheer kontroleerders tabel.

Status balkie

   

Menu balkie

      

Hulpmiddel balkie

Wysig Afstandbeheer Kontrole    Nuwe Afstandbeheer Kontrole    Voeg skakel by na Afstandbeheer kontrole    Verwyder Afstandbeheer kontrole    Omskep Afstandbeheer Kontrole    Invoer    Uitvoer    Programeer    Programeer makro    Druk    Soek    Instellings    Skakel oor na Eenvoudige weergawe    Help   

Hoof venster

Die Hoof venster bestaan uit twee dele.

Die linkerkanste deel sluit filter, afstandbeheer kontroleerders en lys van verskillende USB afstandbekeer kontroleerders tipes in.

Die regterkanste deel wys al die informasie oor die afstandbehher kontrole: sleutel name en posisie, prentjies, afstandbeheer kontrole skakels.

      

Die regterkanse gedeelte het ook die Osillografiek en Soek dmv kode oortjies.

   

Status balkie

   

Om die opdatering te begin, antwoord Ja op die vraag wanneer RCCreator hardloop of begin opdatering vanaf die Menu balkie=>Oor=>Kyk vir opdaterings.

Opdaterings begin aflaai.

Klik Begin.

Opdatering...

KlikOphou.

Nou kan u die nuwe RCCreator weergawe gebruik.

Byvoeging van afstandbeheer kontrole. Beeld byvoeging. Beskrywing byvoeging.

Klik Volledige weergawe om oor te skakel na die volledige weergawe van RCCreator.

Klik Nuwe afstandbeheer kontrole in die Menu of Hulpmiddel balkie. Die nuwe afstandbeheer kontrole vorm sal oopmaak. Sit die Maak, afstandbeheer kontroleerder tipe in of kies een vanuit die lys,sit dan die naam van die afstandbeheer kontrole in. KlikVoeg nuwe afstandbeheer kontrole by.

U het 'n nuwe afstandbeheer kontrole bygevoeg en die sagteware het automaties na die wyser balkie navigeer.

Gaan na die Beeldebalkie. Hier kan u die afstandbeheer kontole beeltjies byvoeg.

   

Kode lesing

Installeer batterye in die afstandbeheer kontrole. Konekteer die afstandbeheer kontrole aan u rekenaar via USB kabel. As die afstandbeheer kontrole reg gekonekteer is sal dit 'n rooi lig flits. By die status balkie ( venster regs onder van RCCreator) sal u 'n inskripsie sien in 'n groen skrif op 'n gekonekteerde afstandbeheer kontrole.

   

Gaan na die hoof blad. Plaas die oorspronklike afstandbeheer kontrole voor die USB afstandbeheer kontrole (diode tot diode).

Klik die knoppie op die oorspronklike afstandbeheer kontrole. Begin met die KRAG (Power) knoppie. Die sagteware sal probeer om die kode te lees. as dit suksesvol is, sal die sleutel identifikasie verskyn.

   

Met 'n dubbel klik van die muis, klik op die beeldtjie waar u die kode wil sit. Die rooi teken verskyn op die sleutel (en groen as die bylas gespesifeer is met die SHIFT sleutel).

tik die naam van die monster sleutel, dan Enter. die name sal uitgedruk word in die sleutel uitdruksel.

   

Klik STOM op die oorspronklike afstandbeheer kontrole.

      

Doen dieselfde vir al die sleutels.

As u Bylas tipe wil verander na direkte of verskuiwing (Shift), kyk na Verskuiwing (Shift)

         

U kan enige sleutel verwyder deur op Verwyder te klik.

Na u alle sleutels in geprogrameer het, het u die volgende opsies:

You can check the correctness of the programmed keys by clicking on the sample remote control. If they are programmed correctly than red or/and green signs on the keys will be encircled with yellow color.

if all the keys were encircled with yellow color, the sample remote control is programmed correctly.

Add link to remote control. Edit remote control. Delete remote control.

Link is the same remote control, but different brand/type/name. Click New remote control link in the Toolbar. New remote control link form will be opened. Enter the Brand/RC type or chose one from the list, then enter the RC name. Click Add New Remote Control Link key.

Click Edit remote control in the Toolbar. Edit remote control form will be opened. Edit the Brand/RC type or chose one from the list, then edit the RC name. Click Edit RC key.

Click Delete remote control in the Menu or Toolbar if you want to delete Remote Control.

To open software run the file RCCreator. Connect the RC to your PC with USB cord. If you connect the RC correctly - it will flash a red light. At the status bar (bottom-left window RCCreator) you will see an inscription in green font on a connected RC.

   

Find the desired remote control in RCCreator software. To do this just search for it in the list or use the filter.

   

Click program remote control in the menu bar. The window for remote control programming will open.

For programming the remote control, select the location for installation and click add.

You can see that the remote control is programming if it flash a red light. Do not disconnect it from the computer. Once the red light goes out - you can turn off the console, it has already programmed.

If you want to erase the remote control, select the location and click erase.

Some of USB remote controls have macro buttons. You can add several commands into one button.

Click program macro in the menu bar. The window for macro buttons programing will open.

Add or delete macro codes like you need, then push program

Remote control converting

Click Convert key in the Menu or Toolbar. The Convert form occurs.

Remote control export

Click Export key in the Menu or Toolbar. The Export form occurs. Enter the name of the file and press Save.

Remote control import

Click Import key in the Menu or Toolbar. The Import form occurs. Chose file extension xml for import and press Open.

Remote control preview and print

Click Preview in the Menu. The Preview form occurs. Here you can view and print the key conforming of the original RC and USB RC. You can print the information using Print, without preview.

Our contacts are printed on page. You can change them in the Parameters form.

Virtual remote control

Click Virtual remote control in the Menu. Chose the needed RC. Now You can transmit from the computer pressing the corresponded keys on the RC image.

Remote control search

Click Search key in the Menu or Toolbar. The Search form occurs. Read the keys You need. In the Left the corresponded RC occur. You can go to one of them with the double click of the mouse.

   

Language

Chose your language in the Menu. The program will automatically set the chosen language.

Settings

Click Settings in the Menu and the settings form occurs.